vanaf R500
per aand
per persoon wat deel
vanaf R700
per Aand
enkel
Kliek hier vir meer |
Gaste in al die kamers geniet vinnige, gratis internet verbinding, satelliet skottel
DSTV, telefoon, kroeg yskas met drinkgoed, lessenaar, tee en koffie- maak fasiliteit, haardroër en nagjaponne. Akkommodasie by A ROOM WITH A VIEW kom in ‘n verskeidenheid van kamers, van Standaard, Luuks tot Hoof Kamers; om elke besoeker se sak te pas. Ruim kamers met hoë plaffonne, goeie ventelasie, en suite badkamers wat ‘n aangename bed en ontbyt ondervinding verseker. Arriveer wanneer dit jou pas. (24 uur). Veilige Parkering. Vervoer en toere word gereel. Wasgoed diens. |