Konferensies. Tot 14 deelnemers
Ons het twee konferensie kamers waar al u besigheids behoeftes geakkommodeer kan word.
Van 3-gang maaltye tot voedsame middagetes word voorsien. Extra. Vervoer word gereel en bystand word verleen met toere, vlug besprekings en enige ander hulp wat u mag benodig. Ons is sentraal geleë, naby Johannesburtg se hoofroetes, universiteite (Wits & UJ), SABC, and media sentrumss. Bystand word verleen om die anntrekkingshede hier naby te besoek. Onder andere; Konstitusionele hof,Origin Center, the Apartheid’s Museum, of toere na Soweto,
Johannesburg Stad, The Cradle of Humankind (Marupeng), Lion & Rhino Park,
De Wildt Luiperd Sentrum, Pretoria of die Cullinan diamand myn. Of u nou vervoer nodig het na Sun City, Kaapstad of Durban, of net bystand nodig het metvliegtuig kaartjies, of net advies nodig het voor u die Tuiinroete besoek, Pilansberg, ons plaas in Afrika, die Nasionale Kruger wildtuin, of waarookal jou verbeelding jou wiil neem. Ons is hier om jou te help.
Sien die groot 5 in ons wildtuine en reis deur landskappe wat jou sal herhinder aan die baie hoeke van die wereld; maar net hier, soos ons die mense in die lokasies en landelike gemeenskappe ontmoet, sal u werklik Afrika proe. "Pas op, as jy 'n dieretuin tiepe besoek of net wil verby ry en kyk moet jy ons liewer vermy.